Om die Bybel anders te lees - 'n Etiek van Bybellees (Afrikaans, Paperback)


Omdat apartheid 'n beskawingsbreuk veroorsaak het, het die manier hoe lesers die Bybel binne die Afrikaanse reformatoriese tradisie hanteer, problematies geword. Ons kan nie meer vandag die Bybel op dieselfde manier lees as wat aanleiding tot die teologiese regverdiging van apartheid eens op 'n tyd gegee het nie. Ons moet die Bybel anders lees. Dit is noodsaaklik dat Bybellesers bewus word van die merke wat hulle hantering van die Bybel op ander mense laat. Bybellees het 'n effek op mense. 'n Etiek van Bybellees help lesers om nie net die Bybelteks in ag te neem nie, maar ook diegene wat deur Bybelinterpretasie geraak word. Die vraag is nie net hoe betekenis gekonstrueer word nie, maar ook wie se belange gedien word, watter waardes aangemoedig word en watter sosio-politieke praktyke gelegitimeer word. Dit beteken dat die subjektiewe element aktief in die lees van die Bybel verdiskonteer word deur 'n mens se verantwoordelikhede ten opsigte van die teks, die leser en diegene wat die merke van 'n mens se lees gaan dra, te balanseer. Die etiese moment word belangrik, want hierin ontmoet die Bybelleser die ander mens in sy of haar blootgesteldheid. Maar dit vra ook 'n sensitiewe hantering van die Bybelteks ten einde geregtigheid teenoor die teks in sy historiese konteks te laat geskied. Op so 'n wyse word die Bybel minder van 'n wapen wat teen mense (soos vroue en gays) gebruik kan word en meer van 'n instrument om lesers te bemagtig.

R142
List Price R163
Save R21 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Omdat apartheid 'n beskawingsbreuk veroorsaak het, het die manier hoe lesers die Bybel binne die Afrikaanse reformatoriese tradisie hanteer, problematies geword. Ons kan nie meer vandag die Bybel op dieselfde manier lees as wat aanleiding tot die teologiese regverdiging van apartheid eens op 'n tyd gegee het nie. Ons moet die Bybel anders lees. Dit is noodsaaklik dat Bybellesers bewus word van die merke wat hulle hantering van die Bybel op ander mense laat. Bybellees het 'n effek op mense. 'n Etiek van Bybellees help lesers om nie net die Bybelteks in ag te neem nie, maar ook diegene wat deur Bybelinterpretasie geraak word. Die vraag is nie net hoe betekenis gekonstrueer word nie, maar ook wie se belange gedien word, watter waardes aangemoedig word en watter sosio-politieke praktyke gelegitimeer word. Dit beteken dat die subjektiewe element aktief in die lees van die Bybel verdiskonteer word deur 'n mens se verantwoordelikhede ten opsigte van die teks, die leser en diegene wat die merke van 'n mens se lees gaan dra, te balanseer. Die etiese moment word belangrik, want hierin ontmoet die Bybelleser die ander mens in sy of haar blootgesteldheid. Maar dit vra ook 'n sensitiewe hantering van die Bybelteks ten einde geregtigheid teenoor die teks in sy historiese konteks te laat geskied. Op so 'n wyse word die Bybel minder van 'n wapen wat teen mense (soos vroue en gays) gebruik kan word en meer van 'n instrument om lesers te bemagtig.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Griffel Media

Country of origin

South Africa

Release date

August 2008

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

196

ISBN-13

978-0-9802556-6-9

Barcode

9780980255669

Languages

value

Categories

LSN

0-9802556-6-X



Trending On Loot