Alex En Die Geheime Kristal (Afrikaans, Paperback)

, ,
Hierdie reeks vir addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulum en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe material om leerder te boei. Die aktiwiteite in die leerderboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies, stories en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) op 'n geintegreerde wyse ontwikkel. In hierdie nuwe uitgawe is baie aandag aan leeruitkoms 6 (taalstruktuur en -gebruik) geskenk, met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en -konstruksies agter in die titel. Kleurvolle en humoristiese voorstellings in die leerderboek verseker nie net dat visuele geletterdheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n speelse manier. Die Kaperjol-reeks bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Verder bied dit leerders ook die geleentheid om hulself te assesseer en om die doelstellings van uitkomsgebaseerde onderwys te verwesenlik. In die onderwysergids is daar inligting oor die Hersiene Nasionale Kurrikulum, assesseringsriglyne en blaaie om te verseker dat alle leeruikomste en assesseringstandaarde van die leerarea Tale verwesenlik word, uitbreidingsaktiwiteite en riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker. In die ryklik geillustreerde Kaperjol-leesboeke wat spesifiek vir leerder van die addisionele taal geskryf is, word boeiende stories vir die eerste keer toeganklik. Nie net word die leerders se verbeelding geprikkel nie, maar taalstrukture en woordeskat word ook vasgele.

R140
List Price R158
Save R18 11%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie reeks vir addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulum en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe material om leerder te boei. Die aktiwiteite in die leerderboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies, stories en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) op 'n geintegreerde wyse ontwikkel. In hierdie nuwe uitgawe is baie aandag aan leeruitkoms 6 (taalstruktuur en -gebruik) geskenk, met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en -konstruksies agter in die titel. Kleurvolle en humoristiese voorstellings in die leerderboek verseker nie net dat visuele geletterdheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n speelse manier. Die Kaperjol-reeks bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Verder bied dit leerders ook die geleentheid om hulself te assesseer en om die doelstellings van uitkomsgebaseerde onderwys te verwesenlik. In die onderwysergids is daar inligting oor die Hersiene Nasionale Kurrikulum, assesseringsriglyne en blaaie om te verseker dat alle leeruikomste en assesseringstandaarde van die leerarea Tale verwesenlik word, uitbreidingsaktiwiteite en riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker. In die ryklik geillustreerde Kaperjol-leesboeke wat spesifiek vir leerder van die addisionele taal geskryf is, word boeiende stories vir die eerste keer toeganklik. Nie net word die leerders se verbeelding geprikkel nie, maar taalstrukture en woordeskat word ook vasgele.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa

Country of origin

South Africa

Series

Kaperjol

Release date

2004

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, ,

Dimensions

239 x 168 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

78

ISBN-13

978-0-636-06150-7

Barcode

9780636061507

Languages

value

Categories

LSN

0-636-06150-7



Trending On Loot