Prinses Talia En Die Draak (Afrikaans, Paperback)

,
Prinses Talia en die Draak is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van 'n kwaai draak red. Die draak het op die paleis se dak beland en weier om weg te gaan. Die mense van die dorp is baie bang en die koning probeer alles in sy mag om van die draak ontslae te raak, maar dis verniet – hy verroer nie 'n poot nie en word al hoe kwaaier. Prinses Talia is nie bang nie, sy graan praat met hom en hy erken dat hy eintlik nie so kwaai is nie, maar dat hy nie kan sien waar hy vlieg nie. Sy leen vir hom haar brilletjie en hy kan uiteindelik wegvlieg. Prinses Talia is almal se heldin en al die dogtetjies in haar balletklas, wat haar voorheen gespot het, wil ook nou 'n brilletjie dra. Geskryf in 'n ligte, vrolike trant vol pret en humor. Dit is gemik op eerste lesers en geillustreer in volkleur. Daar word ten minste drie boeke in die Prinses Talia-reeks beplan.

R121
List Price R125

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1210
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Prinses Talia en die Draak is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van 'n kwaai draak red. Die draak het op die paleis se dak beland en weier om weg te gaan. Die mense van die dorp is baie bang en die koning probeer alles in sy mag om van die draak ontslae te raak, maar dis verniet – hy verroer nie 'n poot nie en word al hoe kwaaier. Prinses Talia is nie bang nie, sy graan praat met hom en hy erken dat hy eintlik nie so kwaai is nie, maar dat hy nie kan sien waar hy vlieg nie. Sy leen vir hom haar brilletjie en hy kan uiteindelik wegvlieg. Prinses Talia is almal se heldin en al die dogtetjies in haar balletklas, wat haar voorheen gespot het, wil ook nou 'n brilletjie dra. Geskryf in 'n ligte, vrolike trant vol pret en humor. Dit is gemik op eerste lesers en geillustreer in volkleur. Daar word ten minste drie boeke in die Prinses Talia-reeks beplan.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

210 x 148 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

60

ISBN-13

978-0-7981-5819-0

Barcode

9780798158190

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5819-0



Trending On Loot