Helena Hugo Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)


Want liefde maak lig is die boeiende verhaal van die 35-jarige Isabelle Karsten wat met ’n swak selfbeeld worstel weens haar gewig. Sy is die persoonlike assistent van senior advokaat Johann Steyl. Toe sy seun, Johann junior, uit Amerika terugkeer, bedank sy en kry ’n ander pos by ’n kerk. Daar ontmoet sy die jeugpredikant, Adam Wiese, wat haar begin uitneem. Sy wend ook 'n daadwerklike poging aan om gewig te verloor deur vir 'n paar maande by 'n spa in te boek.

In Liefde weeg die swaarste is Isa baie verlief op die jong predikant Adam. Tog twyfel sy oor hom. Uit nood begin sy bid, maar besef dat haar geloofslewe te kort skiet. Isa ondergaan ’n metamorfose, maar moet stry met haar ou gevoelens vir Johann Steyl, wat intussen by haar begin aanlê het.

In Liefde maak heel leer Isa dat sy net bevry kan word as sy God se geskenk vir die mensdom na waarde ag toe Hy besluit het om sy Seun vir haar sondes te gee. Kos was altyd haar pynstiller en vandat sy dit nie meer het nie, gryp sy na ander verdowingsmiddels soos inkopies en dobbel. In die proses lei sy ’n dubbele lewe.

Gaan Isa haar diepste seer bly wegsteek of die moeilike proses aanpak om jare lange verwerping te verwerk?


R247
List Price R300
Save R53 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2470
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Want liefde maak lig is die boeiende verhaal van die 35-jarige Isabelle Karsten wat met ’n swak selfbeeld worstel weens haar gewig. Sy is die persoonlike assistent van senior advokaat Johann Steyl. Toe sy seun, Johann junior, uit Amerika terugkeer, bedank sy en kry ’n ander pos by ’n kerk. Daar ontmoet sy die jeugpredikant, Adam Wiese, wat haar begin uitneem. Sy wend ook 'n daadwerklike poging aan om gewig te verloor deur vir 'n paar maande by 'n spa in te boek.

In Liefde weeg die swaarste is Isa baie verlief op die jong predikant Adam. Tog twyfel sy oor hom. Uit nood begin sy bid, maar besef dat haar geloofslewe te kort skiet. Isa ondergaan ’n metamorfose, maar moet stry met haar ou gevoelens vir Johann Steyl, wat intussen by haar begin aanlê het.

In Liefde maak heel leer Isa dat sy net bevry kan word as sy God se geskenk vir die mensdom na waarde ag toe Hy besluit het om sy Seun vir haar sondes te gee. Kos was altyd haar pynstiller en vandat sy dit nie meer het nie, gryp sy na ander verdowingsmiddels soos inkopies en dobbel. In die proses lei sy ’n dubbele lewe.

Gaan Isa haar diepste seer bly wegsteek of die moeilike proses aanpak om jare lange verwerping te verwerk?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Media

Country of origin

South Africa

Release date

December 2020

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 136 x 47mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

944

ISBN-13

978-1-4153-4066-0

Barcode

9781415340660

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-4066-8



Trending On Loot