0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Humour

Buy Now

Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback): Helm Jooste

Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback)

Helm Jooste; Illustrated by T.O. Honiball, A. Handley

 (sign in to rate)
Loot Price R172 Discovery Miles 1 720

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe n Engelsman nog iets vreemds vir n Afrikaanse plaasseun was en n man moes kon briewe skryf om n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks en droom saam met n bobaasverteller oor die se nou maars en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: May 2014
Authors: Helm Jooste
Illustrators: T.O. Honiball • A. Handley
Dimensions: 215 x 138 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 180
ISBN-13: 978-1-4853-0064-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Humour > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
LSN: 1-4853-0064-9
Barcode: 9781485300649

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners