Hermie & Friends - Mededeelsaamheid In 'n Neutedop (DVD)


'n Skreeusnaakse storie oor mededeelsaamheid van die vervaardigers van die gewilde Hermie-Trefferreeks - Daar's nie genoeg neute in die tuin nie en die Tuin-Talentkompetisie begin more! Dis 'n harde neut vir die tuingoggas om te kraak en die vet is in die vuur waneer almal skielik 'n neut vir hulle talentafwys benodig. Maar daar is net een neut oor in die tuin en vriende word vinnig vyande in die dolle gejaag om die laaste neut in die hande te kry. As hulle die Tuin-Talentkompetisie en hulle vriendskappe wil red, moet die tuingoggas leer hoe om mededeelsaam te wees.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Skreeusnaakse storie oor mededeelsaamheid van die vervaardigers van die gewilde Hermie-Trefferreeks - Daar's nie genoeg neute in die tuin nie en die Tuin-Talentkompetisie begin more! Dis 'n harde neut vir die tuingoggas om te kraak en die vet is in die vuur waneer almal skielik 'n neut vir hulle talentafwys benodig. Maar daar is net een neut oor in die tuin en vriende word vinnig vyande in die dolle gejaag om die laaste neut in die hande te kry. As hulle die Tuin-Talentkompetisie en hulle vriendskappe wil red, moet die tuingoggas leer hoe om mededeelsaam te wees.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Studio

Bret

Country of origin

South Africa

Release date

September 2010

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Format

DVD

Running time

1 hour

Age restriction

A

Categories

LSN

XKQ-QP1-NFH-7

Trending In Film