365 Wyshede Uit Die Pen Van Hettie Brittz (Afrikaans, Paperback)


Wonder jy ook waar is jou kind heen en wie is hierdie alien?

Alles is ’n stryd: gesonde kos eet, reëls gehoorsaam ... Ouers voel soos mislukkings omdat dit lyk of hulle geen dissipline toegepas kry nie. Hulle voel skuldig omdat hulle heeldag raas.

Stop! Bly net kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Hettie Brittz. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan haar raad wat werk en haar insigte wat inspireer vir vriende en familie aangee, wanneer hulle moedeloos is met hulle ouerskap.

Hierdie aanhalings leer jou om jou kind se unieke temperament te verstaan. Hulle gee wenke om met gesag op te tree wat getuig van God se liefde. En hulle verseker jou jy kán jou boompie op die regte manier buig en snoei.


R77

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wonder jy ook waar is jou kind heen en wie is hierdie alien?

Alles is ’n stryd: gesonde kos eet, reëls gehoorsaam ... Ouers voel soos mislukkings omdat dit lyk of hulle geen dissipline toegepas kry nie. Hulle voel skuldig omdat hulle heeldag raas.

Stop! Bly net kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Hettie Brittz. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan haar raad wat werk en haar insigte wat inspireer vir vriende en familie aangee, wanneer hulle moedeloos is met hulle ouerskap.

Hierdie aanhalings leer jou om jou kind se unieke temperament te verstaan. Hulle gee wenke om met gesag op te tree wat getuig van God se liefde. En hulle verseker jou jy kán jou boompie op die regte manier buig en snoei.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot