Huisgenoot Lag- En Liegstories (Afrikaans, Paperback)


Hierdie stewige versameling van 165 lag- en liegstories is 'n keur uit die beste stories wat lesers van oor die hele land aan Huisgenoot gestuur het in reaksie op die twee wedstryde wat hierdie gewilde gesinstydskrif in die loop van 2002 gehou het: een in Huisgenoot self en een in samewerking met RSG ("Die waarheid het nie brieke nie"). DIe stories van die 10 finaliste van elke wedstryd is ingesluit by hierdie versameling met sy ryk verskeidenheid staaltjies: rare ware stories, spekskietstories en slaplagstories; kortes en langes; splinternuwes en bekendes uit die volksmond opgewoema met nuwe kontrei kleur; laastelagstories en skaamkrystories. Plesierige lyntekeninge deur Fred Mouton dra by tot die vermaaklike bundel wat heeljaar deur die ideale geskenk is vir 'n beswaarde gemoed, en natuurlik vir die Kerslys.

R126
List Price R130

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1260
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie stewige versameling van 165 lag- en liegstories is 'n keur uit die beste stories wat lesers van oor die hele land aan Huisgenoot gestuur het in reaksie op die twee wedstryde wat hierdie gewilde gesinstydskrif in die loop van 2002 gehou het: een in Huisgenoot self en een in samewerking met RSG ("Die waarheid het nie brieke nie"). DIe stories van die 10 finaliste van elke wedstryd is ingesluit by hierdie versameling met sy ryk verskeidenheid staaltjies: rare ware stories, spekskietstories en slaplagstories; kortes en langes; splinternuwes en bekendes uit die volksmond opgewoema met nuwe kontrei kleur; laastelagstories en skaamkrystories. Plesierige lyntekeninge deur Fred Mouton dra by tot die vermaaklike bundel wat heeljaar deur die ideale geskenk is vir 'n beswaarde gemoed, en natuurlik vir die Kerslys.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

August 2003

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

222 x 152mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

288

ISBN-13

978-0-7981-4352-3

Barcode

9780798143523

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-4352-5



Trending On Loot