0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Humour

Buy Now

Lag Sonder Grense - 'n Grapboek vir Grootmense (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R241
Discovery Miles 2 410
You Save: R39 (14%)

Share your images

Lag Sonder Grense - 'n Grapboek vir Grootmense (Afrikaans, Paperback)

Ian Wessels

 (sign in to rate)
List price R280 Loot Price R241 Discovery Miles 2 410 You Save R39 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers! Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies? NŠ die wegholsukses van Ian Wessels se vorige grapboek, Genade! EdeLAGbare, het hy nog ’n humoristiese boek saamgestel wat jou sal laat skaterlag! Lag Sonder Grense bars uit sy nate van die grappe. Diť gewilde omroeper van Radio Sonder Grense (RSG) spaar niemand nie: Almal – van skoonma tot manlief; van baas tot Klaas – loop deur. Ian skeer heerlik die gek met alles wat ’n mens soms tog so swaar op die hart lÍ. Nie net sal Lag Sonder Grense jou laat skud van die lag nie, dit sal jou ook genoeg materiaal gee om die beste grappe by jou volgende braai te vertel. Lees, lag en voel ligter!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: October 2018
Authors: Ian Wessels
Dimensions: 200 x 127 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 240
ISBN-13: 978-0-7993-8466-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Humour
Books > Sport & Leisure > Humour > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
Books > Local Author Showcase > Sport & Leisure
LSN: 0-7993-8466-6
Barcode: 9780799384666

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners