365 Wyshede Uit Die Pen Van Isak Burger (Afrikaans, Paperback)


Wat help dit om aan te hou glo?

Die dood omring jou van alle kante. Dit lyk of die kerk niks kan regkry in die wêreld nie. Gelowiges maak mekaar seer … Is die hemel nie net ’n sprokie nie?

Stop! Bly kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Isak Burger. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan sy Bybelkennis wat lig bring en waarhede vol hoop vir jou vriende en familie aangee, wanneer hulle twyfel.

Hierdie aanhalings vertel van Jesus wat jou verlos en jou lewe sin en betekenis gee. Hulle sal jou oortuig dat die dood niks is om te vrees nie. Dat die hemel iets is om na uit te sien. En dat jy op pad soontoe gedra word deur God se liefde.


R77

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat help dit om aan te hou glo?

Die dood omring jou van alle kante. Dit lyk of die kerk niks kan regkry in die wêreld nie. Gelowiges maak mekaar seer … Is die hemel nie net ’n sprokie nie?

Stop! Bly kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Isak Burger. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan sy Bybelkennis wat lig bring en waarhede vol hoop vir jou vriende en familie aangee, wanneer hulle twyfel.

Hierdie aanhalings vertel van Jesus wat jou verlos en jou lewe sin en betekenis gee. Hulle sal jou oortuig dat die dood niks is om te vrees nie. Dat die hemel iets is om na uit te sien. En dat jy op pad soontoe gedra word deur God se liefde.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem

Release date

April 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

190 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

240

ISBN-13

978-1-4322-0465-5

Barcode

9781432204655

Languages

value

Categories

LSN

1-4322-0465-3



Trending On Loot