0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > History of specific subjects > Military history

Buy Now

Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters - Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R215
Discovery Miles 2 150

Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters - Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog (Afrikaans, Paperback)

J.C.De Villiers

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R215 Discovery Miles 2 150

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel Kay de Villiers van 'n hele aantal mense wat die verskrikkings en vermaaklikhede van die Boere-oorlog aan eie lyf ervaar het. So is daar die romantiese Russiese dokter wat eers met haar eggenoot rusie maak en dan vermom as man haar lewe waag om hom op die slagvelde van Suid-Afrika te gaan soek. Daar is die onstuitbare mediese student Tewie Wessels wat hom as 'n Engelse adellike voordoen om uit Engeland, waar hy medies studeer, na Suid-Afrika te kom. Daar is die dapper tienermeisie Susie Blignaut wat deur dinamietslagdoppies vermink word. Daar is die Franse kolonel en die flambojante graaf Sternberg, daar is die onkeerbare Mary Kingsley, daar is Robert Montague Poore die soldaat sesse slaan, en soveel ander. Prof. De Villiers slaag uitstekend daarin om die lewens van merkwaardige, minder bekende enkelinge binne die groter geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog te plaas.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: 2011
Authors: J.C.De Villiers
Dimensions: 240 x 168 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 199
ISBN-13: 978-1-86919-379-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > History of specific subjects > Military history
Books > History > History of specific subjects > Military history
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
LSN: 1-86919-379-2
Barcode: 9781869193799

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners