Beginsels van Saaklike- en Persoonlike Sekerheidsregte in die Suid-Afrikaanse Reg (Paperback)

,
In hierdie werk word gekonsentreer op die gemene onderliggende beginsels van enersyds die verskillende vorme van saaklike sekerheidsregte waar telkens sprake is van 'n bepaalde saak as vermoensobjek waarop die skuldeiser 'n beperkte saaklike sekerheidsreg vestig en in sommige gevalle, danksy sodanige beperkte saaklike sekerheidsreg oor die aldus geidentifiseerde saak van die skuldenaar, 'n preferente en versekerde aanspraak op verhaal uit die opbrengs van daardie sekerheidsobjek het ter voldoening van sy uitstaande skuldvordering. 'n Skuldeiser kan andersyds ook met sy skuldenaar ooreenkom om vermoensobjekte, anders as die objekte van saaklike regte van die skuldenaar, as sekerheidsobjekte te identifiseer. Die vestiging van 'n saaklike sekerheidsreg verander nie die saldo van boedelbates van die skuldenaar waarteen sy skuldeisers verhaal kan neem nie - dit plaas hoogstens 'n kordon om die verhaalbare waarde van die geidentifiseerde sekerheidsobjekte ten gunste van die versekerde preferente skuldeiser. By persoonlike sekerheidsregte word daarteenoor verhaal geneem op bates wat aan 'n ander regsubjek as die primere skuldenaar behoort en wat dus nie deel van die saldo van die skuldenaar se bates vorm nie.

R1,009
List Price R1,186
Save R177 15%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles10090
Mobicred@R95pm x 12* Mobicred Info
Free Delivery
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In hierdie werk word gekonsentreer op die gemene onderliggende beginsels van enersyds die verskillende vorme van saaklike sekerheidsregte waar telkens sprake is van 'n bepaalde saak as vermoensobjek waarop die skuldeiser 'n beperkte saaklike sekerheidsreg vestig en in sommige gevalle, danksy sodanige beperkte saaklike sekerheidsreg oor die aldus geidentifiseerde saak van die skuldenaar, 'n preferente en versekerde aanspraak op verhaal uit die opbrengs van daardie sekerheidsobjek het ter voldoening van sy uitstaande skuldvordering. 'n Skuldeiser kan andersyds ook met sy skuldenaar ooreenkom om vermoensobjekte, anders as die objekte van saaklike regte van die skuldenaar, as sekerheidsobjekte te identifiseer. Die vestiging van 'n saaklike sekerheidsreg verander nie die saldo van boedelbates van die skuldenaar waarteen sy skuldeisers verhaal kan neem nie - dit plaas hoogstens 'n kordon om die verhaalbare waarde van die geidentifiseerde sekerheidsobjekte ten gunste van die versekerde preferente skuldeiser. By persoonlike sekerheidsregte word daarteenoor verhaal geneem op bates wat aan 'n ander regsubjek as die primere skuldenaar behoort en wat dus nie deel van die saldo van die skuldenaar se bates vorm nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Juta Legal and Academic Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

September 2019

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

,

Dimensions

210 x 148 x 33mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

660

ISBN-13

978-1-4851-3467-1

Barcode

9781485134671

Categories

LSN

1-4851-3467-6



Trending On Loot