Z is vir Zackie: Die Paddapoets (Afrikaans, Paperback)


Een reenerige dag ontdek Zackie en Vincent ’n padda in die tuin. Hy is slymerig en vol vratte. Hulle hou sommer dadelik van hom. En hulle kry ’n briljante plan. Hulle gaan die padda saam skool toe vat. In hulle klas is ’n tweeling, Lina en Nina. Hulle gaan baie groot skrik vir die padda. Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid! Oor die reeks: Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

R78
List Price R90
Save R12 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles780
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Een reenerige dag ontdek Zackie en Vincent ’n padda in die tuin. Hy is slymerig en vol vratte. Hulle hou sommer dadelik van hom. En hulle kry ’n briljante plan. Hulle gaan die padda saam skool toe vat. In hulle klas is ’n tweeling, Lina en Nina. Hulle gaan baie groot skrik vir die padda. Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid! Oor die reeks: Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot