0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Minki Se Pajamapartytjie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R99
Discovery Miles 990
You Save: R21 (18%)
Minki Se Pajamapartytjie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Tumi K. Steyn

Minki Se Pajamapartytjie (Afrikaans, Paperback)

Jaco Jacobs, Tumi K. Steyn

Series: Minki, 2

 (sign in to rate)
List price R120 Loot Price R99 Discovery Miles 990 You Save R21 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piņata wat Natalie self gemaak het.

Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piņata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop! Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …

General

Imprint: Pan Macmillan South Africa
Series: Minki, 2
Release date: April 2020
Illustrators: Jaco Jacobs • Tumi K. Steyn
Dimensions: 200 x 130 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 64
ISBN-13: 978-1-77625-010-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
LSN: 1-77625-010-9
Barcode: 9781776250103

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners