0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > Rhyming & wordplay books

Buy Now

Moenie Hierdie Boek Eet Nie! - 'n Rympie vir Elke Dag van die Jaar (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R283
Discovery Miles 2 830
You Save: R47 (14%)

Moenie Hierdie Boek Eet Nie! - 'n Rympie vir Elke Dag van die Jaar (Afrikaans, Hardcover)

Jaco Jacobs; Illustrated by Zinelda McDonald

 (sign in to rate)
List price R330 Loot Price R283 Discovery Miles 2 830 You Save R47 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Wat soek ’n haai in die skool se swembad? Hoe lank is ’n weerwolf se humeur? Is enige iets erger as skottelgoed was? Wat is ’n huis sonder ’n moeder? Is ’n draak die perfekte troeteldier? Wat soek jou ouma op die Pick n Pay se dak? Hoekom dra bere nie klere nie? Wat sou gebeur het as die maan ’n pizza was? Waarom is daar so min rympies oor erdvarke? Bestaan daar iets soos ’n spaghettiboom? Wat moet jy doen as ’n renoster jou jaag? Hoe klink die perfekte monsterbrul? Wat eet Dracula vir nagereg? Kan jy jou eie elmboog lek? Jy sal die antwoorde op al hierdie vrae in die lawwe lekkerlagboek vind. Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (en grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skooltoilette, erdvarke, Kersvader, krokodille, volstruismelk, Valentynsdag, en dinge wat baie sleg ruik ... Daar’s lawwe limerieke, heerlike haikoes en tawwe tongknopers! Jaco Jacobs se GROOTSTE en SNAAKSSTE rympiebundel OOIT is ’n moet-he-boek vir elke kind se boekrak!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: November 2016
Authors: Jaco Jacobs
Illustrators: Zinelda McDonald
Dimensions: 252 x 180 x 22mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 311
ISBN-13: 978-0-7993-7921-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > Rhyming & wordplay books
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > Rhyming & wordplay books > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 0-7993-7921-2
Barcode: 9780799379211

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners