0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction

Buy Now

Superskurk (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R103
Discovery Miles 1 030
You Save: R17 (14%)

Share your images

Superskurk (Afrikaans, Paperback)

Jaco Jacobs; Illustrated by Nicolene Louw

 (sign in to rate)
List price R120 Loot Price R103 Discovery Miles 1 030 You Save R17 (14%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 5 - 13 working days

Daar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie.

Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad.

’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef.

Daar is honderde reŽls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die reŽls, is ’n hamerkophaai met tandpyn nog steeds vriendeliker as sy oupa. Toe Wessel se ouers hom dus by sy oupa aflaai sodat hulle op ’n eilandvakansie kan gaan, weet hy die goorste vakansie van sy lewe het pas aangebreek.

Maar iets is nie pluis nie. Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond?

Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg waar Wessel glad nie mag kom nie? Hoekom het hy party oggende vreemde skrape en bloukolle, asof hy in ’n geveg was?

Daar is net een manier om uit te vind ...

Kort voor lank is Wessel deel van ’n wilde pretrit vol superhelde, skurke, supercool tegnologie, agterbakse planne en ongelooflike ontploffings! En dit lyk of die verveligste vakansie van sy lewe dalk die avontuur van ’n leeftyd gaan word ...

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: June 2018
Authors: Jaco Jacobs
Illustrators: Nicolene Louw
Dimensions: 212 x 137 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 79
ISBN-13: 978-0-7993-8879-4
Barcode: 9780799388794
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Science Fiction
Books > Afrikaans > Kinder en tiener fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Nuwe vrystellings
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
LSN: 0-7993-8879-3

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners