Skoon & Skraal - 'n Plat Maag in 'n Japtrap (Afrikaans, Paperback)

,
Selfs met die gesondste eetgewoontes is dit moontlik dat jy steeds alles behalwe 'n plat maag het. James Duigan skryf in hierdie boek dat die gifstowwe in baie lae-vet voedsel en sogenaamde dieet kosse jou maag eintlik vetter kan maak. Dan is daar nog allergiee, stres en 'n gebrek aan slaap wat alles 'n rol speel om daardie onooglike rolletjies te laat uitswel. Duigan se boek: Wys jou hoe om jou pad na 'n platter maag te eet; verskaf maaltydplanne; sluit resepte in; gee wenke oor hoe om hongerpyne in toom te hou wat jou van jou eetplan kan laat ontspoor; voorsien volkleur, stap-vir-stap illustrasies van die beste oefeninge vir 'n plat maag; sluit 'n kitsplan in om binne 6 dae 'n verstommende verskil te maak - dieselfde plan wat Duigan vir modelle aanbeveel.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Selfs met die gesondste eetgewoontes is dit moontlik dat jy steeds alles behalwe 'n plat maag het. James Duigan skryf in hierdie boek dat die gifstowwe in baie lae-vet voedsel en sogenaamde dieet kosse jou maag eintlik vetter kan maak. Dan is daar nog allergiee, stres en 'n gebrek aan slaap wat alles 'n rol speel om daardie onooglike rolletjies te laat uitswel. Duigan se boek: Wys jou hoe om jou pad na 'n platter maag te eet; verskaf maaltydplanne; sluit resepte in; gee wenke oor hoe om hongerpyne in toom te hou wat jou van jou eetplan kan laat ontspoor; voorsien volkleur, stap-vir-stap illustrasies van die beste oefeninge vir 'n plat maag; sluit 'n kitsplan in om binne 6 dae 'n verstommende verskil te maak - dieselfde plan wat Duigan vir modelle aanbeveel.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Leisure Books

Country of origin

South Africa

Release date

October 2011

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

230 x 190mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

162

ISBN-13

978-0-620-50768-4

Barcode

9780620507684

Languages

value

Categories

LSN

0-620-50768-3



Trending On Loot