0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks

Not currently available

Hendrik Leerdam: Seereis Na Die Kaap (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R164
Discovery Miles 1 640

Hendrik Leerdam: Seereis Na Die Kaap (Afrikaans, Paperback)

James Home; Illustrated by Peter Mascher

 (sign in to rate)
Loot Price R164 Discovery Miles 1 640

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

'n Strokiesverhaalboek oor die Leerdam-gesin, wat saam met Jan van Riebeeck op die Drommedaris uit Holland na die Kaap vertrek. Pa Gerhardus, ma Cornelia, kleinsus, oudste seun Hendrik, diensmeisie Nadja, die boerboel Domkrag, en die Friesperd Runnik gaan almal aan boord. Die reis ter see is vol avontuur: hulle trotseer storms, dan doldrums, 'n seerowerskip wat hulle aanval omdat hulle meen daar's skatte aan boord, en selfs ook 'n Hollandse spookskip ... Hulle reis eindig met die aankoms aan die Kaap, wat Hendrik grootoog laat wonder: "Storms, skeurbuik, sonbrand en seerowers . . . ek wonder watter nuwe avonture wag vir ons hier?" Teen die agtergrond van die werklike gebeure word Hendrik en sy gesin se fiktiewe avonture vertel. Die idee vir die boek het uit 'n ouma se frustrasie ontstaan. Hoe gemaak om ons verlede lewend te hou en aan kleinkinders oor te dra? Om dit toeganklik vir die jonger lesers te maak het die skrywer en illustreerder dit as 'n volkleur strokiesverhaal ontwikkel, met geskiedenis as die agtergrond van 'n avontuur soos beleef deur die oe van 'n jong seun.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: July 2016
Authors: James Home
Illustrators: Peter Mascher
Dimensions: 279 x 211 x 3mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 47
ISBN-13: 978-0-624-05672-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 0-624-05672-4
Barcode: 9780624056720

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners