0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller

Buy Now

Spieeltjie, Spieeltjie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R215
Discovery Miles 2 150
You Save: R65 (23%)

Spieeltjie, Spieeltjie (Afrikaans, Paperback)

Jan Vermeulen

 (sign in to rate)
List price R280 Loot Price R215 Discovery Miles 2 150 You Save R65 (23%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 work days

Nou kyk ons nog in ’n dowwe spieŽl ...

Doktor Olaf Demeyer herstel nog van sy vierdubbele hartomleiding en die trauma van vorige ondersoeke waarby hy betrokke was. Om die waarheid te sÍ, hy moes lankal aftree as forensiese profileerder van die SAPD. Maar dan kom vra Lucida Winterbach sy hulp. Sy glo ’n moordenaar teiken studente van haar Elegant Queens Academy, ’n skool vir skoonheid en modelwerk. Al die meisies is minderjarig, met blinkoogdrome van skoonheidstitels en modelkontrakte. Tot van hulle naak op die bodems van swembaddens in die omgewing gevind word. Olaf se lewenslange beskermingsdrang teenoor die weerloses motiveer hom om gehoor te gee aan haar versoek. Gou besef hy egter dat dit hier gaan oor soveel meer as die feite en bewyse wat ’n mens kan sien en hoor. Olaf twyfel aan sy oordeel en instinkte. Hy word geteister deur verwronge beelde van die meisies en homself.

Uiteindelik weet hy: Ons sal altyd alles slegs ten dele ken, en ons moet ’n manier vind om elke dag saam met diť wete te leef. Vir Olaf is dit daardie wete wat dreig om hom na jare in die bedryf van sy kop af te dryf.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: October 2021
Authors: Jan Vermeulen
Dimensions: 230 x 150 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-0-639-60768-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
LSN: 0-639-60768-3
Barcode: 9780639607689

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners