Manne van die Woord (Afrikaans, Hardcover)


365 kragtige oordenkings vir elke man wat God se stem wil gehoorsaam en ’n impak wil maak in die koninkryk.

Mans moet die geestelike leiers en rolmodelle in ons samelewing wees. As hulle die rol aanvaar wat God vir hulle gegee het, sal God hulle gebruik om sy koninkryk in krag en heerlikheid te laat kom.

Manne van die Woord is 365 kragtige oordenkings spesiaal gerig op mans. Hierdie dagboek is ’n praktiese handleiding in Christenwees, met bydraes deur ongeveer 50 medewerkers wat almal self die veelvoudige uitdagings ervaar waarmee mans vandag gekonfronteer word. Die bydraes deur Jannie Pelser, Annes Nel, Henk Gous, Graham Power, Adrio König, Neville Norden, Johan Rademeyer, Adriaan Vlok, André Bester en nog vele meer sal mans inspireer en toerus om ’n verskil te maak in die interessante en uitdagende wêreld waarin ons leef.

Manne van die Woord daag mans uit om die lewe saam met God te waag en sy wonderlike plan vir hulle lewe te ontdek.


R205
List Price R250
Save R45 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2050
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

365 kragtige oordenkings vir elke man wat God se stem wil gehoorsaam en ’n impak wil maak in die koninkryk.

Mans moet die geestelike leiers en rolmodelle in ons samelewing wees. As hulle die rol aanvaar wat God vir hulle gegee het, sal God hulle gebruik om sy koninkryk in krag en heerlikheid te laat kom.

Manne van die Woord is 365 kragtige oordenkings spesiaal gerig op mans. Hierdie dagboek is ’n praktiese handleiding in Christenwees, met bydraes deur ongeveer 50 medewerkers wat almal self die veelvoudige uitdagings ervaar waarmee mans vandag gekonfronteer word. Die bydraes deur Jannie Pelser, Annes Nel, Henk Gous, Graham Power, Adrio König, Neville Norden, Johan Rademeyer, Adriaan Vlok, André Bester en nog vele meer sal mans inspireer en toerus om ’n verskil te maak in die interessante en uitdagende wêreld waarin ons leef.

Manne van die Woord daag mans uit om die lewe saam met God te waag en sy wonderlike plan vir hulle lewe te ontdek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

226 x 157 x 25mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

388

ISBN-13

978-1-4316-1898-9

Barcode

9781431618989

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1898-5



Trending On Loot