Jesus is baie lief vir sy kinders en het ’n wonderlike plan vir elkeen van hulle. Kinders sal in Jesus is groot leer hoe spesiaal hulle vir Jesus is.
In Jesus is groot sal die kleinspan:
· Buiteblaaie binnekort beskikbaar meer leer oor God en oor hoe Hy wil hê sy kinders moet leef;
· speel-speel leer deur die opvoedkundige, ouderdom-gepaste aktiwiteite wat saam met elke storie gaan;
· pret hê terwyl hulle saam met die CD se lekker liedjies sing.
Die 24 prettige stories is geskryf deur Clarice Pieterse, Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise, en pastoor Arnold de Wet. Dit is ideaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar. Die temas wat in die stories aangeraak word, sluit in: Jesus is lief vir jou, God het jou spesiaal gemaak, laat jou liggie skyn, vertel vir ander van Jesus en God hoor jou gebede.
Elke storie word lewendig met kleurvolle illustrasies en het ’n Bybelvers, gebedjie en prettige aktiwiteit. Die aktiwiteite sluit soek-die-verskille, woordspeletjies en vele meer in.
Geniet ure saam met jou kinders terwyl julle God se Woord lees en leer oor sy groot liefde vir sy klein mensies.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Jesus Is Great
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Imprint | Christian Art Publishers |
Country of origin | South Africa |
Release date | 2018 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Clarice Pieterse, Arnold de Wet |
Dimensions | 203 x 203mm (L x W) |
Format | Hardcover |
Pages | 48 |
ISBN-13 | 978-1-4316-1717-3 |
Barcode | 9781431617173 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4316-1717-2 |