Gereed Vir Die Wederkoms? - 'N Bybelstudie Oor 1 En 2 Petrus (Afrikaans, Paperback)


Wat is werklik belangrik - hoe die wereld jou sien of hoe God jou sien? Dit is hierdie besef, en die heerlikheid wat in die toekoms wag, wat dit vir Christene draaglik maak wanneer hulle ervaar hoe die wereld hulle eenkant toe stoot. Johan Smit moedig lesers in Gereed vir die wederkoms? aan om te volhard en nie moed op te gee in hulle geloof nie. Die Bybelstudie trek lesers se aandag in die 25 dele na die vooruitsig van die ewige lewe en om deur die krag van Christus lyding en vervolging te deurstaan. Net soos die gelowiges aan wie Petrus sy briewe rig, moet gelowiges vandag ook opstaan vir dit waarin hulle glo. Johan Smit lig ook die riglyne uit wat Petrus se briewe vir Christene gee oor hoe om hulle geloof in die elkedagse lewenspraktyk sinvol te beoefen. Gereed vir die wederkoms? is ideaal vir individue en ook vir kleingroepe. Dit bevat die volledige teks van Petrus se twee briewe.

R24
List Price R29
Save R5 17%
Discovery Miles240
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat is werklik belangrik - hoe die wereld jou sien of hoe God jou sien? Dit is hierdie besef, en die heerlikheid wat in die toekoms wag, wat dit vir Christene draaglik maak wanneer hulle ervaar hoe die wereld hulle eenkant toe stoot. Johan Smit moedig lesers in Gereed vir die wederkoms? aan om te volhard en nie moed op te gee in hulle geloof nie. Die Bybelstudie trek lesers se aandag in die 25 dele na die vooruitsig van die ewige lewe en om deur die krag van Christus lyding en vervolging te deurstaan. Net soos die gelowiges aan wie Petrus sy briewe rig, moet gelowiges vandag ook opstaan vir dit waarin hulle glo. Johan Smit lig ook die riglyne uit wat Petrus se briewe vir Christene gee oor hoe om hulle geloof in die elkedagse lewenspraktyk sinvol te beoefen. Gereed vir die wederkoms? is ideaal vir individue en ook vir kleingroepe. Dit bevat die volledige teks van Petrus se twee briewe.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot