My genade is vir jou genoeg (Afrikaans, Paperback)

, ,
Oor jare verander 'n mens se perspektief van die lewe en jy ervaar ook jou geloof op 'n ander manier. Maak nie saak in watter lewensfase jy is nie, hierdie versameling dagstukke sal jou herinner waar jou hulp vandaan kom, waar jy alle antwoorde, hoop en troos kan vind. My genade is vir jou genoeg bied moderne oordenkings oor God en sy Woord, geskryf deur gelowiges wat die lewe in al sy fasette ken. Jy sal belangrike nuwe idees oor hoe geloof in die wereld van vandag kan grondvat, ontdek. Jy sal opnuut bemoedig word deur waarhede wat jy dalk al vergeet het. Soms voel dit of die lewe 'n mens in die steek laat. Hierop bied die skrywers geen maklike antwoorde of kitsoplossings nie. Hulle gee wel die diepte van die wysheid en kennis van God asook hulle eie ervarings en lewenslesse. Gebruik dit en ervaar hoe sy genade inderdaad vir jou genoeg is. God kan net deur jou werk, nadat Hy in jou gewerk het. Daarom moet gelowiges daagliks die Woord lees en oordink.

R116

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1160
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Oor jare verander 'n mens se perspektief van die lewe en jy ervaar ook jou geloof op 'n ander manier. Maak nie saak in watter lewensfase jy is nie, hierdie versameling dagstukke sal jou herinner waar jou hulp vandaan kom, waar jy alle antwoorde, hoop en troos kan vind. My genade is vir jou genoeg bied moderne oordenkings oor God en sy Woord, geskryf deur gelowiges wat die lewe in al sy fasette ken. Jy sal belangrike nuwe idees oor hoe geloof in die wereld van vandag kan grondvat, ontdek. Jy sal opnuut bemoedig word deur waarhede wat jy dalk al vergeet het. Soms voel dit of die lewe 'n mens in die steek laat. Hierop bied die skrywers geen maklike antwoorde of kitsoplossings nie. Hulle gee wel die diepte van die wysheid en kennis van God asook hulle eie ervarings en lewenslesse. Gebruik dit en ervaar hoe sy genade inderdaad vir jou genoeg is. God kan net deur jou werk, nadat Hy in jou gewerk het. Daarom moet gelowiges daagliks die Woord lees en oordink.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem Boeke

Country of origin

South Africa

Release date

September 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, ,

Dimensions

220 x 155 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

320

ISBN-13

978-1-4322-0395-5

Barcode

9781432203955

Languages

value

Categories

LSN

1-4322-0395-9



Trending On Loot