So Was Dit: Stories Van Gister En Vandag (Afrikaans, Paperback)


So was dit beskryf 'n plattelandse leefwereld waar eenvoud en outydse waardes die botoon voer. Die verhale is propvol enigmatiese karakters, vreemde gebeure en stofpaaie na afgelee plase. Die versameling aangrypende en humoristiese stories dokumenteer nie net 'n wereld wat vinnig aan die verdwyn is nie, maar beskryf ook die menslike kondisie. Op die oppervlak gaan dit dalk oor windpompe, skuurdanse, aande deurgebring om Aga-stowe, Boerejode in die Hantam, mooi ou motors en vakansies by die see. Maar in werklikheid spreek dit universele temas aan soos liefde, armoede, vriendskap, sterflikheid en ouerskap. Die skrywer se bree verwysingsraamwerk en wye ervaringsveld as deurwinterde joernalis voeg unieke insigte en grativas by al die verhale. Met titels soos "'n Mooi en lekker begrafnis", "Die Ondervelders gaan stad toe" en "Vier vryers en 13 pap wiele" is die leser verseker van 'n besonder genotvolle leeservaring.

R215
List Price R225

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2150
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

So was dit beskryf 'n plattelandse leefwereld waar eenvoud en outydse waardes die botoon voer. Die verhale is propvol enigmatiese karakters, vreemde gebeure en stofpaaie na afgelee plase. Die versameling aangrypende en humoristiese stories dokumenteer nie net 'n wereld wat vinnig aan die verdwyn is nie, maar beskryf ook die menslike kondisie. Op die oppervlak gaan dit dalk oor windpompe, skuurdanse, aande deurgebring om Aga-stowe, Boerejode in die Hantam, mooi ou motors en vakansies by die see. Maar in werklikheid spreek dit universele temas aan soos liefde, armoede, vriendskap, sterflikheid en ouerskap. Die skrywer se bree verwysingsraamwerk en wye ervaringsveld as deurwinterde joernalis voeg unieke insigte en grativas by al die verhale. Met titels soos "'n Mooi en lekker begrafnis", "Die Ondervelders gaan stad toe" en "Vier vryers en 13 pap wiele" is die leser verseker van 'n besonder genotvolle leeservaring.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

215 x 137 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

236

ISBN-13

978-0-624-05583-9

Barcode

9780624055839

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05583-3



Trending On Loot