0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Mind, body, spirit: thought & practice

Not currently available

Sukses vir elke dag (Afrikaans, Electronic book text)
Sukses vir elke dag (Afrikaans, Electronic book text): John C. Maxwell

Sukses vir elke dag (Afrikaans, Electronic book text)

John C. Maxwell

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

In Sukses vir elke dag werp dr. John C. Maxwell nuwe lig op die aard van sukses. Hy wys daarop dat sukses nie 'n bestemming of 'n voorwerp is nie; dit is 'n proses 'n reis wat onderneem moet word. Sukses l in ons daaglikse roetine. Die enigste manier om ware sukses te bereik, is om dit elke dag van nuuts af aan te pak. Dr. Maxwell deel insigte soos die volgende om jou op jou pad na sukses te help: Jy is wat jy elke dag doen; Eers vorm jy jou gewoontes, dan vorm jou gewoontes jou; Gewoontes wat tot sukses lei en gewoontes wat tot mislukking lei, word ewe maklik aangekweek. Sukses vir elke dag spog met pragtige volkleur-drukwerk en n duursame hardeband. Dit is n nommerpas-geskenk vir mense wat graag hul lewensdoel wil ken, saad wil saai tot ander se voordeel en s hul volle potensiaal bereik.

General

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: August 2012
Authors: John C. Maxwell
Dimensions: 210 x 148mm (L x W)
Format: Electronic book text
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-4153-1766-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Mind, body, spirit: thought & practice > General
Books > Mind, Body & Spirit > Mind, body, spirit: thought & practice > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
LSN: 1-4153-1766-6
Barcode: 9781415317662

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners