Vergewe en word vry (Afrikaans, Paperback)


Elkeen van ons wil ons lewens geniet en nie die heeltyd skuldig voel nie. Om dit te ervaar is dit noodsaaklik dat jy leer om jouself en ander te vergewe. Joyce Meyer het bekendheid verwerf deur denke te gebruik om moeilike emosies te oorkom, en in Vergewe en word vry fokus sy op die gevaarlikste een van almal: woede. Woede is verantwoordelik vir mislukte verhoudings, slapelose nagte, hoe bloeddruk en maagsere. Woede is veral moeilik om te hanteer vir baie Christene wat van kleins af geleer is dat ‘goeie Christene nie kwaad word nie’. In Vergewe en word vry, ondersoek Joyce die noodsaaklikheid van vergifnis en verduidelik sy die positiewe uitwerking wat dit op die oorsprong en nagevolge van woede het. Hoekom moet mens vergewe? Sy verduidelik dat vergifnis al is wat mens waarlik kan bevry van woede en verhoed dat elke aspek van jou lewe vergiftig raak. Joyce bied lewensbelangrike inligting oor aspekte van vergifnis, soos: Die gevaar van woede en jaloesie; Hoe om te vergewe; Die krag van seen en eensgesindheid; Hoekom ’n mens moet vergewe. Vergewe en word vry verduidelik hoe woede ontmasker kan word en hoe noodsaaklik God se rol in vergifnis is. Oorbrug jou woede en leer om te vergewe!

R138
List Price R160
Save R22 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1380
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Elkeen van ons wil ons lewens geniet en nie die heeltyd skuldig voel nie. Om dit te ervaar is dit noodsaaklik dat jy leer om jouself en ander te vergewe. Joyce Meyer het bekendheid verwerf deur denke te gebruik om moeilike emosies te oorkom, en in Vergewe en word vry fokus sy op die gevaarlikste een van almal: woede. Woede is verantwoordelik vir mislukte verhoudings, slapelose nagte, hoe bloeddruk en maagsere. Woede is veral moeilik om te hanteer vir baie Christene wat van kleins af geleer is dat ‘goeie Christene nie kwaad word nie’. In Vergewe en word vry, ondersoek Joyce die noodsaaklikheid van vergifnis en verduidelik sy die positiewe uitwerking wat dit op die oorsprong en nagevolge van woede het. Hoekom moet mens vergewe? Sy verduidelik dat vergifnis al is wat mens waarlik kan bevry van woede en verhoed dat elke aspek van jou lewe vergiftig raak. Joyce bied lewensbelangrike inligting oor aspekte van vergifnis, soos: Die gevaar van woede en jaloesie; Hoe om te vergewe; Die krag van seen en eensgesindheid; Hoekom ’n mens moet vergewe. Vergewe en word vry verduidelik hoe woede ontmasker kan word en hoe noodsaaklik God se rol in vergifnis is. Oorbrug jou woede en leer om te vergewe!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

November 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

229 x 149 x 14mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

209

ISBN-13

978-1-4153-1389-3

Barcode

9781415313893

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-1389-X



Trending On Loot