By sy vriende is alles baie lekkerder, dink Huppel – en daarom loop hy weg van die huis om by hulle te gaan woon. Maar iets hinder hom daar in die vreemde. By Liefie Muis se huis is dit te deurmekaar. Roelie Ratel se huis ruik ’n bietjie snaaks en om by Ellie Eekhoring se huis uit te kom, is eenvoudig te uitputtend! By sy nefie Hallie-hoe is alles wonderlik, maar skielik voel dit vir Huppel of daar ’n pynstekie in sy hart is. Daar is iets . . . iemand wat hy vreeslik mis!
’n Lieflike verhaaltjie met verruklike illustrasies, deernisvol vertaal deur Linda Rode.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
By sy vriende is alles baie lekkerder, dink Huppel – en daarom loop hy weg van die huis om by hulle te gaan woon. Maar iets hinder hom daar in die vreemde. By Liefie Muis se huis is dit te deurmekaar. Roelie Ratel se huis ruik ’n bietjie snaaks en om by Ellie Eekhoring se huis uit te kom, is eenvoudig te uitputtend! By sy nefie Hallie-hoe is alles wonderlik, maar skielik voel dit vir Huppel of daar ’n pynstekie in sy hart is. Daar is iets . . . iemand wat hy vreeslik mis!
’n Lieflike verhaaltjie met verruklike illustrasies, deernisvol vertaal deur Linda Rode.
Imprint | Human & Rosseau |
Country of origin | South Africa |
Release date | July 2016 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Jutta Langreuter, Stephanie Dahle |
Dimensions | 288 x 223 x 12mm (L x W x T) |
Format | Hardcover |
Pages | 36 |
ISBN-13 | 978-0-7981-5750-6 |
Barcode | 9780798157506 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-7981-5750-X |