Die mens is geskep om in verhoudings te leef. Maar soveel mense voel ongeliefd en onseker van hulleself as gevolg van skaamte oor hulle verlede. Hulle is bang om hulle ware self te wys omdat hulle glo mense sal hulle dalk verstoot. Hoe kan hulle vol selfvertroue en vry van skaamte leef?
Jy is kosbaar is ’n ses-week-Bybelstudie wat lesers help om juis dit te doen. Laura Dingman lei lesers om hulle ware identiteit in Christus te ontsluit, bo hulle beperkings uit te styg en vol selfvertroue in God op te staan sodat hulle eerlik met God en ander mense kan omgaan.
Elke week begin met ’n inleiding, gevolg deur vyf studies wat meer uitbrei oor die week se tema. Dit is gegrondves in die Woord met genoeg ruimte vir persoonlike notas. Jy is kosbaar lei jou op ’n persoonlike reis van transformasie deur God se Woord.
Ook beskikbaar in Engels onder titel I Am Found Bible Study.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Imprint | Christian Art Publishers |
Country of origin | South Africa |
Release date | December 2020 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Laura Dingman |
Dimensions | 245 x 171 x 15mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 188 |
ISBN-13 | 978-1-4316-1805-7 |
Barcode | 9781431618057 |
Categories | |
LSN | 1-4316-1805-5 |