Kaptein Onderbroek en die Inval van die Koelbloedige Kostannies uit die Ruimte - (en Daarna die Aanval van die Ewe Bose Zombie-Nerd Boelies) (Afrikaans, Paperback)


George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak.

Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk!

Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?


R140
List Price R195
Save R55 28%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak.

Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk!

Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot