Die Brug: N Roman (Electronic book text)

Waarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, 'n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in 'n boekwinkel gevind het en wat geraak is deur die soort wonderwork wat slegs tydens Kerstyd plaasvind - die wonderwerk van 'n tweede kans. Kelly Allen woon in Portland, maar het haar hart verloor in Franklin waar sy vyf jaar gelede die man agtergelaat het wat sy nog nooit kon vergeet nie. Na 'n aantal jare weg, woon Kade Henderson nou weer in Franklin. Hier herleef hy die verlede in 'n klein boekwinkel, Die Brug, en onthou hy die baie ure wat hy en Kelly daar deurgebring het. Kade en Kelly se gunstelingboekwinkel is egter in die moeilikheid. Vir 30 jaar het Jerry en Donna Barton Die Brug bestuur, maar in Mei het die honderd-jaar vloed deur die winkel gestroom en bykans elke winkel op die dorp verwoes. Moedeloos en sonder antwoorde ry Jerry deur 'n sneeustorm met die idee om sy eie lewe te neem. Maar voor hy 'n besluit kan neem, verloor hy beheer van die motor en tref sy motor 'n paal. Skielik, in die aansig van tragedie, begin wonderwerke plaasvind. Karen Kingsbury lewer 'n klassieke, hartroerende verhaal oor die honderd-jaar vloed, verlore liefde en die kosbaarheid van vriendskap."

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Media

Country of origin

United States

Release date

2012

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Format

Electronic book text

Pages

225

ISBN-13

978-1-306-49333-8

Barcode

9781306493338

Categories

LSN

1-306-49333-1

Trending On Loot