Ingrypende Genade (Eboek) (Electronic book text)


Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, n kragtige stem in Amerika se hoofstad vir die politieke elite sowel as ander vroue soos sy. Maar Mary het ook n verlede wat die politieke gemeenskap sal beskaam. Haar ervarings veroorsaak n verlammende vrees in haar, ongelowigheid, verslawing en promiskuiteit. By die kruispad in haar lewe verlos net een mag haar en gee haar n leeftyd se liefde en hoop. n Mag wat net Goddelik kan wees. INGRYPENDE GENADE is n aangrypende verhaal deur topverkoper-outeur Karen Kingsbury. Dit is n verhaal van hartseer en verlossing, van tragedie en genesing. Karen Kingsbury se lesers sal nie teleurgestel word nie."

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, n kragtige stem in Amerika se hoofstad vir die politieke elite sowel as ander vroue soos sy. Maar Mary het ook n verlede wat die politieke gemeenskap sal beskaam. Haar ervarings veroorsaak n verlammende vrees in haar, ongelowigheid, verslawing en promiskuiteit. By die kruispad in haar lewe verlos net een mag haar en gee haar n leeftyd se liefde en hoop. n Mag wat net Goddelik kan wees. INGRYPENDE GENADE is n aangrypende verhaal deur topverkoper-outeur Karen Kingsbury. Dit is n verhaal van hartseer en verlossing, van tragedie en genesing. Karen Kingsbury se lesers sal nie teleurgestel word nie."

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christelike Uitgewersmpy

Country of origin

United States

Release date

2007

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Format

Electronic book text

ISBN-13

978-1-306-51057-8

Barcode

9781306510578

Categories

LSN

1-306-51057-0



Trending On Loot