Suikervry - 8 Weke Na Vryheid Van Suiker- en Koolhidraatverslawing (Afrikaans, Paperback)

,
Is jy ʼn suikerverslaafde? Smag jy na soetgoed, brood, pasta en souserige kos? Ervaar jy lusteloosheid en gemoedskommelings omdat jou bloedglukose die hoogte inskiet en dan weer skerp daal? Ry jou gewig buite beheer wipplank? As jy ja antwoord op enige van hierdie vrae, kan jou gesondheid ʼn tikkende tydbom wees. Waar vet voorheen die vyand was, wys wetenskaplikes ons nou daarop dat die groot hoeveelhede suiker wat ons inneem ons ongesond maak.

Suikervry is propvol wetenskaplike navorsing en voedingsadvies om jou te help om suiker- en koolhidraatverslawing te verstaan. Dit bevat weeklikse maaltydplanne en resepte wat deur ʼn dieetkundige goedgekeur is, en sluit opsies vir vegetariërs in, asook dagboekoefeninge om jou te help om die denkpatrone, en die fisieke en emosionele kettings van ou eetpatrone te breek.

Jy hou die antwoord op ʼn volhoubare suikervrye lewenstyl in jou hande. Met hierdie eenvoudige en doeltreffende agtweekprogram om suiker uit te sny, kan jy en jou gesin die gesondheidsvoordele van verhoogde energievlakke en gewigsverlies geniet.


R202
List Price R250
Save R48 19%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2020
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Is jy ʼn suikerverslaafde? Smag jy na soetgoed, brood, pasta en souserige kos? Ervaar jy lusteloosheid en gemoedskommelings omdat jou bloedglukose die hoogte inskiet en dan weer skerp daal? Ry jou gewig buite beheer wipplank? As jy ja antwoord op enige van hierdie vrae, kan jou gesondheid ʼn tikkende tydbom wees. Waar vet voorheen die vyand was, wys wetenskaplikes ons nou daarop dat die groot hoeveelhede suiker wat ons inneem ons ongesond maak.

Suikervry is propvol wetenskaplike navorsing en voedingsadvies om jou te help om suiker- en koolhidraatverslawing te verstaan. Dit bevat weeklikse maaltydplanne en resepte wat deur ʼn dieetkundige goedgekeur is, en sluit opsies vir vegetariërs in, asook dagboekoefeninge om jou te help om die denkpatrone, en die fisieke en emosionele kettings van ou eetpatrone te breek.

Jy hou die antwoord op ʼn volhoubare suikervrye lewenstyl in jou hande. Met hierdie eenvoudige en doeltreffende agtweekprogram om suiker uit te sny, kan jy en jou gesin die gesondheidsvoordele van verhoogde energievlakke en gewigsverlies geniet.

Customer Reviews

Average Rating  (3 Customers)

Product Details

General

Imprint

Jonathan Ball Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

June 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Foreword by

Dimensions

239 x 210 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-1-920289-85-0

Barcode

9781920289850

Languages

value

Categories

LSN

1-920289-85-2



Trending On Loot