Deur Water & Vuur (Afrikaans, Paperback)


Beroepsgerigtheid, kinderloosheid en 'n huwelik op die rand van egskeiding is nie die enigste beproewing op Jennifer se pad nie. ’n Donker geheim van bejaardemishandeling word oopgevlek toe Jennifer terugvlieg Suid-Afrika toe om onder andere ’n bietjie tyd saam met haar pa deur te bring. En dit aan die hand van iemand wat die naaste aan hom moet wees.

Terwyl sy haar pa se geknakte lewe probeer herstel, besef sy ook hoe stukkend haar eie lewe is en dit vra moed en geloof om dit wat verlore gegaan het in haar lewe te probeer herwin. In hierdie proses leer sy wat dit beteken om deur water en vuur gelouter te word en hoe groot die genade is.

Combrink se debuutroman loop nie net die pad van verlies en genesing nie, dit bevat ook ’n spannende avontuurverhaal en ’n liefdesverhaal – ’n sonderlinge kombinasie.


R254
List Price R295
Save R41 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2540
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Beroepsgerigtheid, kinderloosheid en 'n huwelik op die rand van egskeiding is nie die enigste beproewing op Jennifer se pad nie. ’n Donker geheim van bejaardemishandeling word oopgevlek toe Jennifer terugvlieg Suid-Afrika toe om onder andere ’n bietjie tyd saam met haar pa deur te bring. En dit aan die hand van iemand wat die naaste aan hom moet wees.

Terwyl sy haar pa se geknakte lewe probeer herstel, besef sy ook hoe stukkend haar eie lewe is en dit vra moed en geloof om dit wat verlore gegaan het in haar lewe te probeer herwin. In hierdie proses leer sy wat dit beteken om deur water en vuur gelouter te word en hoe groot die genade is.

Combrink se debuutroman loop nie net die pad van verlies en genesing nie, dit bevat ook ’n spannende avontuurverhaal en ’n liefdesverhaal – ’n sonderlinge kombinasie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi

Country of origin

South Africa

Release date

September 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 129 x 25mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

352

ISBN-13

978-0-7963-2117-6

Barcode

9780796321176

Languages

value

Categories

LSN

0-7963-2117-5



Trending On Loot