Mosaiek: Jou volledige gids (Afrikaans, Paperback)


Hordes mense word meegesleur deur die wereldwye mosaiekkoors, maar min boeke bied nuttige inligting en wenke asook die tipiese slaggate waarin jy kan trap. Baie inligting oor die internet is algemeen en onduidelik en min hou die Suid-Afrikaanse kunstenaar in gedagte. Met hierdie boek deel Karin Wainwright al die geheime van die mosaiekkuns. Sy bied 25 stap-vir-stap unieke en besonderse projekte met hope wenke en nuttige inligting. Die projekte kan vir die huis of as geskenke gemaak word en sluit onder meer 'n strykyster, babaskoene, eksotiese teeliggies, klippiesplaveiselblok en stapklippe vir jou tuin in. Hier is 'n projek vir 'n ieder en 'n elk – of jy nou gesout of 'n groentjie is!

R174
List Price R200
Save R26 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1740
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hordes mense word meegesleur deur die wereldwye mosaiekkoors, maar min boeke bied nuttige inligting en wenke asook die tipiese slaggate waarin jy kan trap. Baie inligting oor die internet is algemeen en onduidelik en min hou die Suid-Afrikaanse kunstenaar in gedagte. Met hierdie boek deel Karin Wainwright al die geheime van die mosaiekkuns. Sy bied 25 stap-vir-stap unieke en besonderse projekte met hope wenke en nuttige inligting. Die projekte kan vir die huis of as geskenke gemaak word en sluit onder meer 'n strykyster, babaskoene, eksotiese teeliggies, klippiesplaveiselblok en stapklippe vir jou tuin in. Hier is 'n projek vir 'n ieder en 'n elk – of jy nou gesout of 'n groentjie is!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

July 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

280 x 215 x 11mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

159

ISBN-13

978-0-7993-6011-0

Barcode

9780799360110

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6011-2



Trending On Loot