0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games > Puzzles & quizzes

Buy Now

Kinderhelde legkaart-Bybel (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)

Kinderhelde legkaart-Bybel (Afrikaans, Hardcover)

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

n Prettige manier vir ouers en kleingoed om n bietjie ons tyd saam deur te bring. Kinderhelde legkaart-Bybel bied 6 ikoniese stories uit die Ou Testament met pragtige volkleur-kaarte geillustreer deur Gustavo Mazali. Die 6 stories elk met n ooreenstemmende 30 stuk-legkaart sal kinders vir ure besig hou. Dit is die ideale manier om hulle hand-oog-koordinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing-vaardighede te ontwikkel terwyl hulle ook meer leer oor die Bybel. Kinderhelde legkaart-Bybel is die ideale manier vir ouers om kwaliteit-tyd saam met hulle kleingoed deur te bring.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners