0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Humour > Cartoons & comic strips

Buy Now

Net die oortjies van die seekoei, en ander Afrikaanse idiome (Paperback) Loot Price: R160
Discovery Miles 1 600
You Save: R40 (20%)
Net die oortjies van die seekoei, en ander Afrikaanse idiome (Paperback): Kobus Galloway

Net die oortjies van die seekoei, en ander Afrikaanse idiome (Paperback)

Kobus Galloway

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R160 Discovery Miles 1 600 You Save R40 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Net die oortjies van die seekoei volg op die sukses van Kobus Galloway se versameling geillustreerde Afrikaanse idiome,ín Wolf in skaapsklere. Die prettige en opvoedkundige inslag van hierdie versameling sal ongetwyfeld groot byval vind en, soos met sy voorganger, uitstekende verkope geniet. Afrikaanse idiome waarvoor daar nie plek in ín Wolf in skaapsklere was nie, is in hierdie boek byeengebring saam met die wonderlike illustrasies wat Galloway as ín huishoudelike naam gevestig het. Die volblad-illustrasies word deur nog idiome en verklarings agter in die boek aangevul. Lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en onderwysers en skoliere sal dit besonder bruikbaar vind. Soos met Galloway se vorige boek, sal die uitgawe help verseker dat idiome van vroeg reeds ín tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat die pragtige skat van Afrikaans lank behoue sal bly.

General

Imprint: Zebra Press
Country of origin: South Africa
Release date: May 2018
Authors: Kobus Galloway
Dimensions: 210 x 148 x 14mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 175
ISBN-13: 978-1-77609-307-6
Categories: Books > Sport & Leisure > Humour > Cartoons & comic strips
LSN: 1-77609-307-0
Barcode: 9781776093076

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners