60-Plussers - Als Wat Jy Wil Weet (Afrikaans, Paperback)

,
Mans en vroue ouer as 60 jaar het soveel hulp as moontlike nodig om 'n gesonde lewenstyl te handhaaf. Hulle moet goed ingelig wees en weet wat hulle nodig het om fiks en gesond te bly, en watter stappe hulle kan neem om optimale gesondheid te bereik. Hierdie gids bespreek die gesondheidsuitdagings waarvoor mense ouer as 60 vandag te staan kom, asook hul opsies vir die handhawing van 'n gesonde lewenstyl, op duidelike en praktiese wyse. Propvol wenke en riglyne, praktiese voorbeelde en maklik verstaanbare sketse, kan hierdie gids: Help om 'n eetplan saam te stel wat ouer mense van al die nodige voedingstowwe voorsien; inligting verskaf oor die mees algemene siektes, ongesteldhede en toestande wt mans en vroue ouer as 60 affekteer; oefeninge aanbeveel om fiksheid te verbeter; riglyne gee vir die hantering van die belangrikste kwessies wat mans en vroue in hierdie stadium van hul lewens raak; inligting en raad oor higiene en versorging verskaf.

R45
List Price R50
Save R5 10%
Discovery Miles450
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Mans en vroue ouer as 60 jaar het soveel hulp as moontlike nodig om 'n gesonde lewenstyl te handhaaf. Hulle moet goed ingelig wees en weet wat hulle nodig het om fiks en gesond te bly, en watter stappe hulle kan neem om optimale gesondheid te bereik. Hierdie gids bespreek die gesondheidsuitdagings waarvoor mense ouer as 60 vandag te staan kom, asook hul opsies vir die handhawing van 'n gesonde lewenstyl, op duidelike en praktiese wyse. Propvol wenke en riglyne, praktiese voorbeelde en maklik verstaanbare sketse, kan hierdie gids: Help om 'n eetplan saam te stel wat ouer mense van al die nodige voedingstowwe voorsien; inligting verskaf oor die mees algemene siektes, ongesteldhede en toestande wt mans en vroue ouer as 60 affekteer; oefeninge aanbeveel om fiksheid te verbeter; riglyne gee vir die hantering van die belangrikste kwessies wat mans en vroue in hierdie stadium van hul lewens raak; inligting en raad oor higiene en versorging verskaf.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Pearson Education South Africa

Country of origin

South Africa

Series

Kerngesondheid

Release date

2003

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

239 x 170mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

55

ISBN-13

978-1-86891-208-7

Barcode

9781868912087

Languages

value

Categories

LSN

1-86891-208-6



Trending On Loot