C'est la vie (Afrikaans, Electronic book text)


Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die "beste boetiekhotel in die streek" geskep. Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die wereldwye finansiele krisis, en 'n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in 'n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur. Dan is daar nog die kwaai brandweerbaas en die Franse burokrasie om mee rekening te hou, die uittartende kamerbediende, ander eksentrieke hotelpersoneel, die ongewone bure en Franse vriende. Lanie se kleurryke vertelling raak soms aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar aan ook die ekstase van jou drome nastreef. Al is dit ’n vet kans wat jy vat...

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die "beste boetiekhotel in die streek" geskep. Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die wereldwye finansiele krisis, en 'n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in 'n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur. Dan is daar nog die kwaai brandweerbaas en die Franse burokrasie om mee rekening te hou, die uittartende kamerbediende, ander eksentrieke hotelpersoneel, die ongewone bure en Franse vriende. Lanie se kleurryke vertelling raak soms aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar aan ook die ekstase van jou drome nastreef. Al is dit ’n vet kans wat jy vat...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

March 2013

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

256

ISBN-13

978-0-624-05619-5

Barcode

9780624056195

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05619-8



Trending On Loot