God se liefdesbriewe aan jou (Afrikaans, Electronic book text)


Hoe sou dit wees as jy 'n brief kon kry van die God van die Heelal, spesifiek vir jou geskryf, met unieke insig in God se karakter en sy planne vir jou lewe? Wat as jy in 'n werklike gesprek kon tree met die God van die Bybel? God se liefdesbriewe aan jou spreek God se woorde van lewe en bring hoop en genesing vir ons harte. Dit is ’n 40-dae geestelike ervaring wat jou die geleentheid bied om enige ‘doods’woorde wat die wereld oor ons uitspreek, agter jou te sit en God se Lewenswoorde te ontvang. Elke dag sluit in: ’n Oordenking; Vrae om oor na te dink; ’n Gebed. Ontdek die taal en die storie van ware liefde soos wat dit oorspronklik bedoel was – persoonlike briewe van God aan jou. God se liefdesbriewe aan jou bevat pragtige volkleurfoto’s en binne-ontwerp, en word gedruk op hoe gehalte glanspapier.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hoe sou dit wees as jy 'n brief kon kry van die God van die Heelal, spesifiek vir jou geskryf, met unieke insig in God se karakter en sy planne vir jou lewe? Wat as jy in 'n werklike gesprek kon tree met die God van die Bybel? God se liefdesbriewe aan jou spreek God se woorde van lewe en bring hoop en genesing vir ons harte. Dit is ’n 40-dae geestelike ervaring wat jou die geleentheid bied om enige ‘doods’woorde wat die wereld oor ons uitspreek, agter jou te sit en God se Lewenswoorde te ontvang. Elke dag sluit in: ’n Oordenking; Vrae om oor na te dink; ’n Gebed. Ontdek die taal en die storie van ware liefde soos wat dit oorspronklik bedoel was – persoonlike briewe van God aan jou. God se liefdesbriewe aan jou bevat pragtige volkleurfoto’s en binne-ontwerp, en word gedruk op hoe gehalte glanspapier.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

March 2013

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

160

ISBN-13

978-1-4153-2329-8

Barcode

9781415323298

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-2329-1



Trending On Loot