Adrenalien (Afrikaans, Paperback)


Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op. 'n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in 'n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van 'n "derde dimensie". Nou is die verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Wanneer sy eksvrou onverwags opdaag, dwing sy die waarheid in gruwelike gedaante aan hom op. En maak 'n nuwe monster wakker...

R287
List Price R300

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2870
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op. 'n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in 'n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van 'n "derde dimensie". Nou is die verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Wanneer sy eksvrou onverwags opdaag, dwing sy die waarheid in gruwelike gedaante aan hom op. En maak 'n nuwe monster wakker...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 136 x 23mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

272

ISBN-13

978-0-624-07303-1

Barcode

9780624073031

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07303-3



Trending On Loot