Vry, Vrolik En Bly! (Afrikaans, Paperback)

, , ,
Dit is maklik om vrolik te wees wanneer alles in jou lewe glad verloop. Tog, Christenwees beteken dat jy ook gelukkig moet wees selfs wanneer omstandighede teen jou draai.

Ja, ons is hartseer oor die toestand waarin die wêreld verkeer. En soms rou ons oor ’n verlies. Maak nie saak wát nie, ons moet bly wees oor die feit dat ons in Christus is en Hy in ons!

Ons mag nie ons geloof en vertroue in God verloor nie. Hy sal sy hand oor ons hou sodat alles uiteindelik tot ons beswil gebeur.

Om die waarheid te sê, Christene behoort die gelukkigste van almal te wees – nie moedeloos, angstig of ongelukkig nie.

Vry, Vrolik en Bly! herinner ons daaraan dat die seer en probleme van die wêreld nie vergelyk kan word met die vreugde daarvan om Christus te ken nie.

Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Karien Basson, Wanda Bam en ander geloofsvroue verklap 52 maniere om jou perspektief te verander en positief te bly in ’n wêreld wat vol uitdagings is.

Die joernaalbladsye is ideaal om jou gedagtes, dinge waarvoor jy dankbaar is en wat jou vervuld en gelukkig laat voel, neer te skryf.

R112

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1120
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dit is maklik om vrolik te wees wanneer alles in jou lewe glad verloop. Tog, Christenwees beteken dat jy ook gelukkig moet wees selfs wanneer omstandighede teen jou draai.

Ja, ons is hartseer oor die toestand waarin die wêreld verkeer. En soms rou ons oor ’n verlies. Maak nie saak wát nie, ons moet bly wees oor die feit dat ons in Christus is en Hy in ons!

Ons mag nie ons geloof en vertroue in God verloor nie. Hy sal sy hand oor ons hou sodat alles uiteindelik tot ons beswil gebeur.

Om die waarheid te sê, Christene behoort die gelukkigste van almal te wees – nie moedeloos, angstig of ongelukkig nie.

Vry, Vrolik en Bly! herinner ons daaraan dat die seer en probleme van die wêreld nie vergelyk kan word met die vreugde daarvan om Christus te ken nie.

Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Karien Basson, Wanda Bam en ander geloofsvroue verklap 52 maniere om jou perspektief te verander en positief te bly in ’n wêreld wat vol uitdagings is.

Die joernaalbladsye is ideaal om jou gedagtes, dinge waarvoor jy dankbaar is en wat jou vervuld en gelukkig laat voel, neer te skryf.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot