Liewer As Myself (Afrikaans, Paperback)


Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand!

Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ’n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ’n gelukkige einde.

Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand en net vir ’n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in ’n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle ’n huis moet deel.

R82
List Price R95
Save R13 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand!

Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ’n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ’n gelukkige einde.

Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand en net vir ’n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in ’n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle ’n huis moet deel.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Country of origin

South Africa

Series

Romanza

Release date

February 2021

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

168 x 107 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

208

ISBN-13

978-0-639-60604-0

Barcode

9780639606040

Languages

value

Categories

LSN

0-639-60604-0



Trending On Loot