Kry My By Die Gewone Plek Aguur - Kaapstadse Gedigte (Afrikaans, Paperback)


Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel – die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering. Soos die titel aandui, is dit gedigte oor Kaapstad, of wat deur hierdie spesifieke stadsruimte geinspireer is. Dit is dan ook poesie wat die vele fasette van die stad verbeeld, van 'n argitektoniese finesse tot 'n onderwereldse rommeligheid. Die leser kan hier 'n digtersoog volg wat ingestel is op die fynste kanteling van lig en stemming – 'n begerende oog waarvan die sensitiwiteit gevoed word deur 'n ewige hunkering. En wat jou keer op keer beindruk van Loftus Marais se poesie is hoe sy oog jou lei van indruk tot iets wat die allure het van 'n fundamentele insig.

R186
List Price R195

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel – die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering. Soos die titel aandui, is dit gedigte oor Kaapstad, of wat deur hierdie spesifieke stadsruimte geinspireer is. Dit is dan ook poesie wat die vele fasette van die stad verbeeld, van 'n argitektoniese finesse tot 'n onderwereldse rommeligheid. Die leser kan hier 'n digtersoog volg wat ingestel is op die fynste kanteling van lig en stemming – 'n begerende oog waarvan die sensitiwiteit gevoed word deur 'n ewige hunkering. En wat jou keer op keer beindruk van Loftus Marais se poesie is hoe sy oog jou lei van indruk tot iets wat die allure het van 'n fundamentele insig.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

NB Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

June 2019

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

214 x 137 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

96

ISBN-13

978-0-624-05646-1

Barcode

9780624056461

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05646-5



Trending On Loot