0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Kry My By Die Gewone Plek Aguur - Kaapstadse Gedigte (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R159
Discovery Miles 1 590
You Save: R26 (14%)

Share your images

Kry My By Die Gewone Plek Aguur - Kaapstadse Gedigte (Afrikaans, Paperback)

Loftus Marais

 (sign in to rate)
List price R185 Loot Price R159 Discovery Miles 1 590 You Save R26 (14%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 7 - 15 working days

Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering. Soos die titel aandui, is dit gedigte oor Kaapstad, of wat deur hierdie spesifieke stadsruimte geinspireer is. Dit is dan ook poesie wat die vele fasette van die stad verbeeld, van 'n argitektoniese finesse tot 'n onderwereldse rommeligheid. Die leser kan hier 'n digtersoog volg wat ingestel is op die fynste kanteling van lig en stemming 'n begerende oog waarvan die sensitiwiteit gevoed word deur 'n ewige hunkering. En wat jou keer op keer beindruk van Loftus Marais se poesie is hoe sy oog jou lei van indruk tot iets wat die allure het van 'n fundamentele insig.

General

Imprint: NB Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: September 2012
Authors: Loftus Marais
Dimensions: 214 x 137 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 96
ISBN-13: 978-0-624-05646-1
Barcode: 9780624056461
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en letterkunde
Promotions
LSN: 0-624-05646-5

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners