Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek (Afrikaans, Paperback)


Het jy al ooit gewonder hoeveel betekenisse 'n woord het wat jy daagliks gebruik? Of watter een woord in Afrikaans na 'n rugbyspeler en 'n wildsbok verwys? Het jy geweet dat 'n borsplaat ook botterkaramel genoem kan word? En om af te sterf met minstens twintig ander woorde in Afrikaans vervang kan word? As jy nie die woord afransel wil gebruik nie, gee Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek meer as veertig ander woorde om van te kies. Afrikaans se grootste en gewildste blokraaiwoordeboek, die Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek is nou omvattend bygewerk. Boonop is hierdie woordeboek nie net 'n blokraaigids nie: dit bevat idiome en sinonieme, en selfs kriptiese leidrade met oplossings. Verskeie bronne is gebruik om die splinternuwe uitgawe by te werk. Gidse oor diere, voels, (tuin)plante, selfs storieboeke en ou blokraaisels is deurgewerk om nuwe terme by te voeg, en terme wat nie in die vorige uitgawe opgeneem is nie, in te sluit. Hierdie nuwe uitgawe geslaag daarin om die woordrykheid van ons Afrikaanse taal in een boek saam te vat - die eenstop-naslaangids vir alle blokraailiefhebbers!

R412
List Price R475
Save R63 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles4120
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Het jy al ooit gewonder hoeveel betekenisse 'n woord het wat jy daagliks gebruik? Of watter een woord in Afrikaans na 'n rugbyspeler en 'n wildsbok verwys? Het jy geweet dat 'n borsplaat ook botterkaramel genoem kan word? En om af te sterf met minstens twintig ander woorde in Afrikaans vervang kan word? As jy nie die woord afransel wil gebruik nie, gee Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek meer as veertig ander woorde om van te kies. Afrikaans se grootste en gewildste blokraaiwoordeboek, die Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek is nou omvattend bygewerk. Boonop is hierdie woordeboek nie net 'n blokraaigids nie: dit bevat idiome en sinonieme, en selfs kriptiese leidrade met oplossings. Verskeie bronne is gebruik om die splinternuwe uitgawe by te werk. Gidse oor diere, voels, (tuin)plante, selfs storieboeke en ou blokraaisels is deurgewerk om nuwe terme by te voeg, en terme wat nie in die vorige uitgawe opgeneem is nie, in te sluit. Hierdie nuwe uitgawe geslaag daarin om die woordrykheid van ons Afrikaanse taal in een boek saam te vat - die eenstop-naslaangids vir alle blokraailiefhebbers!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Pharos Dictionaries

Country of origin

South Africa

Release date

October 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Editors

Dimensions

240 x 171 x 54mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

1268

ISBN-13

978-1-86890-114-2

Barcode

9781868901142

Languages

value

Categories

LSN

1-86890-114-9



Trending On Loot