Louoond (Afrikaans, Paperback)


In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiële en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as ’n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.

Die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.

André P. Brink bestempel Louoond as ’n “indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is”. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is ’n herlees en herwaardering van Louoond so interessant.


R143
List Price R170
Save R27 16%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1430
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiële en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as ’n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.

Die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.

André P. Brink bestempel Louoond as ’n “indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is”. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is ’n herlees en herwaardering van Louoond so interessant.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

"Louoond" is 'n novelle vol filosofiese konsepte rondom menslike bewussyn, gewaarwording en die algemene wroegings wat 'n individu beleef. Die mens se plek in die heelal word voortdurend bevraagteken en dit is asof verskeie dimensie voortdurend verplaas word. Hierdie novelle het my baie herinner aan Goosen se "Wie is Jan Hoender?", maar "Louoond" is nog beter.

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

July 2011

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

215 x 135 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

78

ISBN-13

978-1-86919-307-2

Barcode

9781869193072

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-307-5



Trending On Loot