Om Met Vuur te Speel (Afrikaans, Paperback)


Die aantreklike Matt Marais is doodmoeg na ’n aand se harde werk as ’n brandbestryding-vlieënier, maar sy nuwe bure hou van oorverdowende musiek. Sasha Harold met haar groot bruin oë dink Matt is die man wat haar pizza aflewer en sy’s glad nie spyt dat hy dit sommer kaalbolyf doen nie.

Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy verhouding met die mooi maar oppervlakkige Lexi, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat.

Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Ten spyte van haar waarskuwing – sy is moeilikheid met ’n hoofletter M – maak sy steeds gevoelens in hom wakker. Sy laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie.

Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?


R95
List Price R110
Save R15 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Die aantreklike Matt Marais is doodmoeg na ’n aand se harde werk as ’n brandbestryding-vlieënier, maar sy nuwe bure hou van oorverdowende musiek. Sasha Harold met haar groot bruin oë dink Matt is die man wat haar pizza aflewer en sy’s glad nie spyt dat hy dit sommer kaalbolyf doen nie.

Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy verhouding met die mooi maar oppervlakkige Lexi, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat.

Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Ten spyte van haar waarskuwing – sy is moeilikheid met ’n hoofletter M – maak sy steeds gevoelens in hom wakker. Sy laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie.

Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Satyn

Release date

April 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 108 x 16mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-08557-7

Barcode

9780624085577

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08557-0



Trending On Loot