Vonkie die draakperdjie: Vuur en vlam (Afrikaans, Hardcover)

,
Jou pappa is ... 'n draak! Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos 'n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjie-dinge en het gewone perdjie-maatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie ... O nee, Vonkie is 'n draakperdjie! In Vonkie die Draakperdjie - Vuur en vlam! word met vuur gespeel en Mamma Roset moet verduidelik. Kom deel in Vonkie, Magriet en Bertie se avonture in Hoefysterbos. En vind uit wat draakperdjies so besonders maak!

R78

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles780
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Jou pappa is ... 'n draak! Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos 'n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjie-dinge en het gewone perdjie-maatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie ... O nee, Vonkie is 'n draakperdjie! In Vonkie die Draakperdjie - Vuur en vlam! word met vuur gespeel en Mamma Roset moet verduidelik. Kom deel in Vonkie, Magriet en Bertie se avonture in Hoefysterbos. En vind uit wat draakperdjies so besonders maak!

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Imprint

Fantasi Books (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Vonkie

Release date

July 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

294 x 222 x 10mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

32

ISBN-13

978-1-920475-00-0

Barcode

9781920475000

Languages

value

Categories

LSN

1-920475-00-1



Trending On Loot