Gister Se Verlange (Afrikaans, Hardcover)


Charnelle Malan kry die kans in 'n leeftyd - sy word gestuur om 'n pragbylae vir Avontuur, 'n buitelugtydskrif, te gaan saamstel en 'n groep skatryk buitelanders te vergesel op 'n staptog deur die Otter-wandelpad. Maar die aantreklike toergids is niemand anders nie as Paul Beyers, die seun van die plaasbestuurder wat destyds onregmatig deur Charnelle se pa afgedank is. En Paul het na al die jare steeds wraakgedagtes teenoor haar en haar familie.

R78
List Price R90
Save R12 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles780
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Charnelle Malan kry die kans in 'n leeftyd - sy word gestuur om 'n pragbylae vir Avontuur, 'n buitelugtydskrif, te gaan saamstel en 'n groep skatryk buitelanders te vergesel op 'n staptog deur die Otter-wandelpad. Maar die aantreklike toergids is niemand anders nie as Paul Beyers, die seun van die plaasbestuurder wat destyds onregmatig deur Charnelle se pa afgedank is. En Paul het na al die jare steeds wraakgedagtes teenoor haar en haar familie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

June 2005

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Hardcover

Pages

160

ISBN-13

978-0-7993-3417-3

Barcode

9780799334173

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-3417-0



Trending On Loot