Melodie Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)

, ,
Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is.

Ebbie Basson se hart is gebreek toe haar jare lange verhouding verbrokkel in Altyd die verkeerde man. Toe sy gestuur word om die bemarking van ’n nuwe gholflandgoed aan die Weskus te behartig voel sy teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Liam Murray het egter nie ’n wonderlike reputasie nie.

Die liedjieskrywer Emma Steyn moet na ’n teleurstelling weer haar voete vind in Melktert en kaviaar. Sy aanvaar haar vriende se uitnodiging na Xander Vermeulen se wildplaas. Xander is die eienaar van ’n musiekmaatskappy en hy besef gou hoe talentvol Emma is. Maar hy is ’n moeilike man en sy is nooit seker wat hy regtig van haar dink nie.


R258
List Price R300
Save R42 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2580
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is.

Ebbie Basson se hart is gebreek toe haar jare lange verhouding verbrokkel in Altyd die verkeerde man. Toe sy gestuur word om die bemarking van ’n nuwe gholflandgoed aan die Weskus te behartig voel sy teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Liam Murray het egter nie ’n wonderlike reputasie nie.

Die liedjieskrywer Emma Steyn moet na ’n teleurstelling weer haar voete vind in Melktert en kaviaar. Sy aanvaar haar vriende se uitnodiging na Xander Vermeulen se wildplaas. Xander is die eienaar van ’n musiekmaatskappy en hy besef gou hoe talentvol Emma is. Maar hy is ’n moeilike man en sy is nooit seker wat hy regtig van haar dink nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Melodie

Release date

September 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, ,

Dimensions

213 x 137 x 33mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

512

ISBN-13

978-0-624-08467-9

Barcode

9780624084679

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08467-1



Trending On Loot